Skip to content

YouTube


Die Joernaal van Jan van Riebeeck

Regstreeks, elke Sondag aand om 7.



Video Editing / Musiek

Al ooit gewonder hoe Guns ‘n Roses of Bon Jovi op konsertina klink? Wel, wonder nie meer!
Hierdie is ‘n pret projek wat ek doen in enige vrye tyd wat ek het.



Lees Afrikaans

‘n Klient wat leer Afrikaans lees/praat wou graag gehad het ek moes vir hom mooi stadig ‘n Afrikaanse boek lees, hier is die resultaat.


Rekenaar

Rekenaar verwante videos.